21 November | 09:00 Kompaskids | Communitas

calendar
Sun Nov 21, 09:00 - Sun Nov 21, 10:00
location
Oosterlig

About

Baie welkom by Kompaskids in Communitas.


Deure sal 08:30 oopmaak.


Persone (volwassenes, tjokkers, kleuters, gr.1 - gr. 6) moet kaartjies in Communitas vir Kompaskids bespreek.


Ingang 1,2 & 3 - Vir persone wat slegs die Erediens in die Hoof- Ouditorium bywoon.


Ingang 4 & 5 - Vir ouers en kinders waar die kinders na die Kompaskids in Communitas gaan.


Indien jy enige simptome wys of koors het, moet jy asb. by die huis na die Erediens kyk.


By registrasie gaan ons jou naam afmerk en jou temperatuur meet.

Additional information

Refund policy No refunds

Location

21 November | 09:00 Kompaskids | Communitas
Oosterlig
469 Lea St, Waterkloof Glen, Pretoria, 0010
Get Directions Get Directions

Organiser

How can we help?