Windpomp Musiek Fees
Sat Dec 11, 11:00 - Sat Dec 11, 22:00
Die Windpomp Pub & Grill Randfontein
ABOUT
DIE BOK GAAN BLÊR BY DIE WINDPOMP
11 DESEMBER 2021
Die Windpomp Musiek Fees
Kom wys ons jou lemoene of jou boerpampoene
'n Dag vol vermaak en lekker kuier saam verskeie musikante
Rohan & Co (Band) 13:00
Pieter Strydom 17:00
Willem van der Ryst 18:00
Bok Van Blerk & Band 19:00
Nou vra jy seker maar wat is daar vir die dors...
Castle Lager Kroeg en Biertuin
Buffelsfontein Brandewyn Kroeg
Belgravia Gin Kroeg
En te ete
Ons Kombuis sal nie teleuerstel nie
Vinnige etes Beskikbaar
Natuurlik gaan daar ook iets te koop wees by die mark
Lekker mense
Lekker tye
Lekker kos
Lekker musiek
#LaatditPOMP