Spoegwolf & Deon Meiring at Kleinevalleij

calendar
Sat Nov 27, 15:00 - Sat Nov 27, 23:00
location
Kleinevalleij Estate

About

Kom geniet n Saterdag middag saam Spoegwolf en Deon Meiring op die grasperk by Kleinevalleij met goeie kos en wyn!


Ons weet daar lê groot reën voor - daarom het ons n lekker groot Bedouin tent vir backup.


Remember to bring along your picnic blankets and chairs for comfortable seating on our lawns.


Deur maak 15:00 oop

Deon Meiring begin 17:00

Spoegwolf begin 18:00



Piekniek mandjie sluit die volgende in en is genoeg vir 2 persone om te deel (R380.00) :


Tomatoe Focaccia

Mini Brioche Baguettes

Farm Butter & Chevin Goats Cheese

Basil Pesto Cream Cheese Dip

Caprese Skewers

Salami & Gypsy Ham

Dry Aged Beef Meatballs

Miso, Dark Chocolate & Walnut Blondie



Ons sal ook pizza en n propvol bar he - sien julle daar!


Additionele informasie:


Geen eie kos of drank word toegelaat.

Additional information

Refund policy Refunds allowed (view policy)

Location

Spoegwolf & Deon Meiring at Kleinevalleij
Kleinevalleij Estate
Bainskloof Pass
Get Directions Get Directions

Organiser

How can we help?