Hartenbos Seefront - 5 Jaar Baljaar Saam Brendan Peyper

Tue Dec 28, 19:00 - Tue Dec 28, 21:00

Walvis Saal, Hartenbos Seefront

ABOUT

LAASTE KANS!!


Bespreek jou kaartjies nou vir Brendan Peyper en sy band in die Walvissaal!!


Koop nou jou kaartjies en kom vier Hartenbos Seefront se 5de verjaarsdag saam met Brendan Peyper en sy band.


Kaartjie Kostes:


  • R120.00 per persoon
  • R100.00 per kind onder 12


P.S. Slegs 750 kaartjies mag verkoop word soos per Covid regulasies. Verkope kan enige tyd sluit - moenie uit mis op die laaste jol van 2021 nie!!!

DIRECTIONS

Hartenbos Seefront - 5 Jaar Baljaar Saam Brendan Peyper
Walvis Saal, Hartenbos Seefront
156 Paardekraal Ave, Hartenbos, Mossel Bay, 6520
Get Directions