Baviaans Spook 2022

calendar
Fri Mar 4, 12:00 - Sun Mar 6, 10:00
location
Bruintjieskraal, Baviaanskloof

About

Dis weer tyd vir Baviaans Spook, die bonzai-fees van die jaar!


Waar: Bruintjieskraal, Baviaanskloof

Selfoonsein: GEEN

Grondpad: JA

Kampplek: INGESLUIT BY KAARTJIE

Kos en kroeg: BESLIS

Lekker mense: BAIE


Wat om te bring:


  • Kamp goed. Alle kamp goed wat jy en jou ouers besit. 
  • Swemklere
  • Stapskoene
  • Kampstoel
  • Kontant
  • Jy is welkom om jou eie kos en drank te bring
  • Daar is braai plekke maar bring portable braai indien jy het.
  • 'n Goeie gesindheid en al die goed waarvan ons nou vergeet. 
  • Die Saterdagaand is daar 'n Spook-tema so indien jy wil opdress - daar sal pryse te wen wees! ;) 
  • Muskietverweerder en sonblok


Wat om te weet:


  • Jy gaan 'n stukkie grondpad ry. 
  • Daar is slegs 300 kaartjies beskikbaar 
  • Dis informeel en gemaklik
  • Staanplekke het nie krag nie
  • Indien jy vrae het, gesels met iemand wie al daar was.
  • Hekke maak 12h00 oop (jy kan reel indien jy vroeer wil kom)
  • Vertonings begin 19h00


Vir verdere inligting, kontak [email protected]


NS: Die line-up sal stuk vir stuk op die Baviaans Spook whatsapp groep bekend gestel word maar hier is 'n voorsmakie:


Biggy

Valiant Swart

Early B

Herman Kleinhans

Karel Bester

Corrazerwas

Abel Kraamsaal

TWEE

Glaskas

Gian Groen en meer

Jip, dit gaan groot wees!

Additional information

Refund policy No refunds

Location

Baviaans Spook 2022
Bruintjieskraal, Baviaanskloof
Grootrivier Poort, Baviaanskloof, 6335
Get Directions Get Directions

Organiser

How can we help?