28 November | 17:30 Kerssangfees | Hoof-ouditorium

calendar
Sun Nov 28, 17:30 - Sun Nov 28, 18:30
location
Oosterlig

About

Baie welkom by ons 17:30 Kerssangfees.


Deure sal 30 minute voor die Erediens oopmaak.


Persone (volwassenes en kinders) wat die Erediens in die Hoof-Ouditorium bywoon, moet asb. 'n kaartjie vir elke persoon bespreek.


Gebruik Ingang 1,2 & 3 - Vir persone wat die Erediens in die Hoof-Ouditorium bywoon.


Indien jy enige simptome wys of koors het, moet jy asb by die huis na die Erediens kyk.


By Registrasie gaan ons jou naam afmerk en jou temperatuur meet.

Additional information

Refund policy Refunds allowed (view policy)

Location

28 November | 17:30 Kerssangfees | Hoof-ouditorium
Oosterlig
469 Lea St, Waterkloof Glen, Pretoria, 0010
Get Directions Get Directions

Organiser

How can we help?