Gian Groen & band live at The Daisy Jones

Tue Dec 21, 17:00 - Tue Dec 21, 22:00

The Daisy Jones, Summerhill Wines, R44, Stellenbosch

ABOUT

Gian Groen en sy band kom maak 'n draai by die Daisy Jones op Dinsdag 21 Desember met 'n heerlike midweek blues show. Die gehoor kan al die ou gunstelinge en ook n paar splinternuwe songs verwag.


Heerlike wood-fired pizzas of chips beskikbaar asook 'n kontantkroeg.

First-come-first-served op sitplek so kom lekker vroeg om die beste seat in die huis te kry.


Deure maak 17h00 oop.

Show begin 19h30.


Geen masker, geen toegang.

DIRECTIONS

Gian Groen & band live at The Daisy Jones
The Daisy Jones, Summerhill Wines, R44, Stellenbosch
33°52'57. 18°50'49, 6 8th Ave, Stellenbosch, 7615
Get Directions