Hoërskool Jan van Riebeeck - Kunstekuiers 2021 (8 tot 14 Desember)

calendar
Wed Dec 8, 18:00 - Tue Dec 14, 22:00
location
Hoërskool Jan van Riebeeck

About

Hoërskool Jan van Riebeeck bied vanjaar aan Kapenaars en besoekers ’n heerlike week van kultuurkuiers hier in die hartjie van Kaapstad!


Kom kuier vanaf 8 tot 14 Desember saam en sluit die jaar met hierdie musiekervaring op ’n kultuurhoogtepunt af.


Venue: Hoërskool Jan van Riebeeck, Kloofstraat 129, Tuine, Kaapstad

Deure open saans om 18:00; vertonings begin om 19:30.

Jak de Priester se Sondagmiddagvertoning (12 Des.) begin om 14:00 en die deure open om 13:00


Restaurantsitplekformaat: tafelindelings word by die deur gegee.

Eie piekniekmandjies welkom. Kontantkroeg beskikbaar; geen eie drinkgoed


Additional information

Age restriction Family friendly
Refund policy No refunds

Location

Hoërskool Jan van Riebeeck - Kunstekuiers 2021 (8 tot 14 Desember)
Hoërskool Jan van Riebeeck
129 Kloof St, Gardens, Cape Town, 8001
Get Directions Get Directions

Organiser

How can we help?