Krismis van Map Jacobs

Fri Oct 29, 12:00 - Sat Nov 27, 09:00

Event is online

ABOUT

Teater-regisseur: Jason Jacobs


Regisseur: Jaco Bouwer


Kinematograaf: Jorrie van der Walt


Met: DJ Mouton, Elton Landrew, Ilse Klink, Rushney Ferguson, Emile Smit, Keenan Herman, Marlon Swartz, Ivan Abrahams, June van Merch. Ruben Engel. Celeste Botha, Grant van Ster, Tevin Wiener, Khadija Heeger, Benjamin Jephta, Darren English, Jed Petersen


’n Gevreesde bendeleier word ná sewe jaar uit die tronk vrygelaat op parool. Het Map Jacobs verander, of is hy steeds die geweldenaar? ’n Gesins-en gemeenskapsdrama wat afspeel teen die gedwonge verskuiwings uit die Kaap na die Vlakte. Die stuk gee ’n blik op die leefwyse van die ontworteldes, hulle lief en leed en die desperate hunkering na ’n beter bestaan in ’n stelsel wat veral die weerloses faal.