Klein Karoo Klassique 2021

calendar
Sat Nov 27, 10:00 - Sun Nov 28, 12:00
location
Around Oudtshoorn

Klein Karoo Klassique 2021


27 and 28 November

Oudtshoorn

 

 

GUY BUTTERY AND THE GQEBERHA QUARTET

 

With David Bester (violin), Jan-Hendrik Harley (viola), Lynn Daphne Rudolph (viola), Mariechen Meyer (double bass) and Guy Buttery (acoustic guitar, sitar, and mbira)

 

This recital creates an enhanced musical interaction between contemporary classical music and Guy Buttery’s distinctive compositional style. Composing and arranging these two forces has been the drive behind this project, which ultimately brought this dynamic collaboration with the Gqeberha Quartet to life. Each member of the quartet is treated as an independent musical voice, creating unique string textures, polyphonic melodic lines, and polyrhythms, rooted in Buttery’s adventurous yet accessible musical style.

 

Duration: 75 minutes

Date and time: Saturday 27 November at 10:00

Venue: Oudtshoorn Burgersentrum

Price: R100

 


BEAUTY IN VARIATION/VARIATION IN BEAUTY

 

With Nina Schumann (piano)

 

How does one describe a recital made up of a variety of beautiful pieces? For beauty is subjective and can take many forms. Added to that, the word “variation” suggests variety, yet the conventions of classical variation form were more of an inhibition than an inspiration. In this recital, the juxtaposition of works by four composers – Bach, Mendelssohn, Rachmaninoff and Medtner – serves to underscore not only the traditional variation form and its “recomposition”, but also the conversation that can be had between composers based on shared aesthetics.

 

Duration: 65 minutes

Date and time: Saturday 27 November at 15:00

Venue: Oudtshoorn Burgersentrum

Price: R100 



SUNSET CONCERT

 

With Renee van der Westhuizen (second violin), Emile de Roubaix (violin), Dane Coetzee (cello) and Petrus de Beer (first violin)


Klein Karoo Klassique Sunset Concert is a special programme of popular classical music, music from musicals, well-known film music and even a few classical adaptations of popular modern hits. This exceptional string quartet performs works from Mozart to Andrew Lloyd Webber, Katy Perry to Bach, with the Karoo sunset as backdrop for a classical open-air experience. Guests can arrive early and enjoy Karusa’s à la carte menu for a wonderful evening under the Karoo stars for the whole family. The programme includes a short interval.


Duration: 100 minutes, including a 10 minute interval

Date and time: Saturday 27 November at 18:30

Venue: Surval Boutique Olive Estate

Price: R100


 

A BAROQUE CHRISTMAS

 

With Lynelle Kenned (soprano), Joshua Frank (recorder), Erik Dippenaar (harpsichord and director) and Sandra Prinsloo (readings)

 

Members of the Cape Town Baroque Orchestra present a programme of Christmas music from the Baroque, much of which is still included in our regular Christmas repertoire today. The programme includes extracts from Handel’s Messiah, Corelli’s Christmas-concerto as transcribed for keyboard around 1780 by Thomas Billington, as well as popular Christmas carols such Isaac Watts’ Joy to the World from 1719, and O come, all ye faithful from the mid-1700s. The music is supplemented with season appropriate readings by Sandra Prinsloo. 


Duration: 60 minutes

Date and time: Sunday 28 November at 10:00

Venue: Oudtshoorn Burgersentrum

Price: R100

 


A COMBO PACKAGE is available for all four concerts at R320 (save R80 or 20%)! 

BAROK-KERSFEES


Met Lynelle Kenned (sopraan), Joshua Frank (blokfluit), Erik Dippenaar (klavesimbel en musikale leiding) en Sandra Prinsloo (voorlesing) 


Lede van die Kaapstad Barokorkes bied ’n program van Kersmusiek uit die Barok aan, waarvan vele steeds in ons gereelde Kers-repertoire ingesluit is. Die program sluit in: uittreksels uit Handel se Messiah en Corelli se Kersfees-concerto, soos in rondom 1780 deur Thomas Billington vir klawerbord getranskribeer, asook gewilde Kersgesange soos Isaac Watts se Joy to the World uit 1719, en O come, all ye faithful uit die mid-1700’s. Die musiek word aangevul met gepaste voorlesings deur Sandra Prinsloo.


Tydsduur: 60 minute

Datum en tyd: Sondag 28 November om 11:00

Venue: Oudtshoorn Burgersentrum

Kaartjieprys: R100

GUY BUTTERY EN DIE GQEBERHA-KWARTET 

Met David Bester (viool), Jan-Hendrik Harley (altviool), Lynn Daphne Rudolph (altviool), Mariechen Meyer (kontrabas) en Guy Buttery (akoestiese kitaar, sitar en mbira) 

Hierdie uitvoering versterk die musikale interaksie tussen kontemporêre klassieke musiek en Guy Buttery se kenmerkende komposisie-styl. Die samestelling en verwerking hiervan is die dryfveer vir dié projek, wat uiteindelik hierdie dinamiese samewerking met die Gqeberha-kwartet die lig laat sien het. Elke lid van die kwartet word as ’n unieke musikale stem hanteer, wat unieke stryk-teksture tot gevolg het, asook polifoniese melodielyne en poliritmes, gegrond in Buttery se avontuurlustige, dog toeganklike musikale styl. 

Tydsduur: 75 minuteDatum and tyd: Saterdag 27 November om 10:00Venue: Oudtshoorn BurgersentrumKaartjieprys: R100 

SKOONHEID IN VARIASIE/VARIASIE IN SKOONHEID 


Met Nina Schumann (klavier) Hoe beskryf ’n mens ’n uitvoering van verskeie pragtige werke? Want skoonheid is subjektief en kan baie vorme aanneem. Daarbenewens dui die woord “variasie” op verskeidenheid, maar die gebruik van klassieke variasievorm was ’n inperking eerder as inspirasie. In hierdie uitvoering dien die kombinasie van vier komponiste – Bach, Mendelssohn, Rachmaninoff en Medtner – se werke, nie net om die tradisionele variasievorm en die “herkomposisie” daarvan uit te lig nie, maar ook die gesprek tussen komponiste op grond van gedeelde estetika. Nina Schumann, een van Suid-Afrika se voorste pianiste, keer vir die eerste keer sedert 2021 terug na ’n verhoog in die Klein Karoo. 


Tydsduur: 65 minute

Datum en tyd: Saterdag 27 November om 15:00

Venue: Oudtshoorn Burgersentrum

Kaartjieprys: R100 

SKEMERKONSERT

Met Renee van der Westhuizen (tweede viool), Emile de Roubaix (altviool), Dane Coetzee (tjello) en Petrus de Beer (eerste viool)

Klein Karoo Klassique Sunset Concert is ’n spesiale program van gewilde klassieke musiek, musiek uit musiekblyspele, bekende filmmusiek en selfs ’n paar klassieke verwerkings van hedendaagse populêre treffers. Dié uitsonderlike strykkwartet bied werke van Mozart tot Andrew Lloyd Webber, Katy Perry tot Bach, met die Karoo-sonsondergang as agtergrond vir ’n klassieke opelugervaring. Gaste kan vroeg aanmeld vir Karusa se a-la-carte spyskaart en ’n heerlike familie-aand onder die Karoo-sterre. Die program word aangebied met ’n kort pouse.

Tydsduur: 100 minute (sluit 'n 10 minute pouse in)

Datum en tyd: Saterdag 27 November om 18:30

Venue: Surval Boutique Olive Estate

Kaartjieprys: R100

Additional information

Refund policy No refunds

Twitter Feed

Organiser

How can we help?