Platformsessies: Die Anneli van Rooyen episode

Fri Nov 19, 17:00 - Fri Nov 19, 21:30

The Daisy Jones, Summerhill Wines, R44, Stellenbosch

ABOUT

Op 19 November bring ATKV-Crescendo hulde aan die grootste legende gebore uit die projek.

Maak gereed vir ‘n aand van Anneli van Rooyen soos nog nooit tevore, met Anna Davel, Jodi Jantjies, Hilton Mandela, Melissa van der Spuy en aanbieders Robin Fourie en Whaden Johannes.


Waar: The Daisy Jones, Summerhill Wine Estate, R44, Stellenbosch

Wanneer: Vrydag 19 November 2021

Tyd: 18h30 (Deure open 17h00)

Kaartjies: R150 pp


First-come-first-served op sitplek so kom lekker vroeg om jouself gemaklik te kry voor die vertoning.

Heerlike pizza beskikbaar by die venue asook 'n kroeg.

Geen eie drank word toegelaat nie.

Geen masker, geen toegang.


DIRECTIONS

Platformsessies: Die Anneli van Rooyen episode
The Daisy Jones, Summerhill Wines, R44, Stellenbosch
33°52'57. 18°50'49, 6 8th Ave, Stellenbosch, 7615
Get Directions