Gian Groen LIVE at the JARR Bar

Thu Dec 9, 19:00 - Thu Dec 9, 22:00

Jarr Bar and Restaurant

ABOUT

Op die ouderdom van so om en by 2 jaar kry die kleuter-knaap sy heel eerste kitaartjie present en uitstaanspoor was dit waar sy voorliefde vir kitaarspeel indirek begin, benewens die feit dat hy opgroei in ‘n huis met Pa wat Charles Jacobie perfek namaak op sy eie kitaar, Ma wat ‘n geswore orrel junkie is en dan ewenwel die outentieke platespeler wat die huisgereeldelik met die musiek van Elvis vul.


In sy tienerjare leer Gian se pa hom 3 basiese drukke op sy kitaar sodat hy sy eersteliedjie “Suikerbossie” volmaak kan saamspeel. Min het hy hier besef dat dit die sleutel was van sy fenominale musiekloopbaan in die Afrikaanse musiekbedryf.


Die Covid-19 gesondheids protokol sal van toepassing wees op die dag en gedurende die vertoning.



DIRECTIONS

Gian Groen LIVE at the JARR Bar
Jarr Bar and Restaurant
102 Ripley St, Weavind Park, Pretoria, 0184
Get Directions