[email protected] 2021

calendar
Sat Oct 30, 19:20 - Mon Nov 8, 23:50

About

[email protected] is 'n geleentheid waartydens Laerskool Tygerpoort se opkomende sterre hulle talent ten toon gaan stel. Die doel van die geleentheid is om aan ons skool se leerders 'n platform te bied, waar hul kreatiwiteit en selfvertroue ontwikkel kan word deur hul verskillende items op te voer.



  • Alle leerders van die skool kon ingeskryf het en die beste items is vir die [email protected] gekies. Hierdie konsert word op 30 Oktober om 18:30 uitgesaai.
  • Die tema van die konsert is: Tygies hoop in kleur!
  • Tydens die konsert gaan verskillende items aangebied word, onder andere voordrag, sang, dans, instrumentale items en giggelgeite.


Dit beloof om 'n trotse Tygie-geleentheid te wees!


Additional information

Age restriction Family friendly
Refund policy No refunds

Organiser

How can we help?