Lavender Kontrei Mark

Sat Nov 20, 10:30 - Sat Nov 20, 22:30

Lavender Kontrei Mark

ABOUT

Kom geniet Ons Kontrei Dag saam familie en vriende waar oud en jonk vermaak sal word!


Kos stalletjies, kunsvlyt, kinder aktiwiteite, grootskerm rugby (SA vs ENG) met goeie musiek optredes deur die dag.


Kontantkroeg sal beskikbaar wees, geen kos en drinkgoed sal ingelaat word nie.


Hekke open 10.00 tot 22.00. 


10.30am - Buster en Bella

13.00pm - Ruhan du Toit

Gasheer - Ivan Roux

18.00pm - Robbie Wessels

19.00pm - Jo Black


Kampstoele is welkom. 


Covid-19 protocols sal gevolg word.


www.lavenderkontreimark.co.za


082 565 6055