Lian & Tiaan's Greatest Hits - Jo Christal Dramaskool

calendar
Sat Nov 13, 11:00 - Sat Nov 13, 16:00
location
Centurion Teater

About

Jo Christal Dramaskool bied aan: Lian en Tiaan's Greatest Hits!


'n Versameling van tonele uit die brein en pen van Tiaan en Lian oor die laaste klomp jare. Tonele wat ons laat lag en huil het, wat ons kiddies met volle bors op die planke gebring het en tot vandag toe steeds onthou!


TYE: KIES ASB DIE REGTE VERTONING VOLGENS U KIND SE GROEP


NEEM KENNIS VAN DIE SPESIFIEKE GROEPE SE TYE:


11h00 - Hennopspark, Centurion (Juf Lian se Huis) en Wonderboom SNRS

13h00 - Sinoville en Pierneef

15h00 - Moot en Wonderboom JNR



Additional information

Age restriction Family friendly
Refund policy No refunds

Location

Lian & Tiaan's Greatest Hits - Jo Christal Dramaskool
Centurion Teater
123 Amkor Rd, Lyttelton Manor, Centurion, 0157
Get Directions Get Directions

Organiser

How can we help?