Pietersburg Moedergemeente Glow Show

calendar
Sat Nov 6, 18:00 - Sat Nov 6, 20:15
location
Ng Moedergemeente Pietersburg

About

Ng moedergemeente Pietersburg bied aan "'die Glow Show''. 'n Konsert vir oud en jonk. Nuwerwedse Lof en Aanbiddingsmusiek,

Aksieliedjies, Lewensgrootte Glow karakters. Komedie en lewensveranderende boodskappe. Totale verwondering vir die kinders. Pret vir die hele gesin.

Daar is kos en glowprodukte by die byeenkoms te koop so bring asb sakgeld saam.

Additional information

Refund policy No refunds

Location

Pietersburg Moedergemeente Glow Show
Ng Moedergemeente Pietersburg
Van Niekerk St, Bendor Park, Polokwane, 0713
Get Directions Get Directions

Organiser

How can we help?