Nuwe Jy-bootcamp

calendar
Sat Oct 23, 06:30 - Sat Oct 23, 13:00
location
Idlewild Country Estate

About

5 km Pretdraf | Gratis hand- en nekmasserings | Gratis gesondheidstoetse | Kenners soos Sunet Vermaak, Dr Riekie Smit, Dr Catherine van Heerden, Marlee van der Merwe of eerder "Kristine' van Getroud met Rugby en ander gesels oor aktuele gesondheid-, skoonheid- en styl kwessies | Uitstallers: skoene, juwele, klere en heerlike kos en drinkgoed | Nuwe Jy wenner aankondiging | Geskenksak


Saterdag, 23 Oktober By Idlewild Country Estate, kom enige tyd vanaf 6:30 - 13:00


Covid-19 regulasies sal gehandhaaf word

Additional information

Age restriction Family friendly
Refund policy No refunds

Organiser

How can we help?