Unika Pre-Primêr Wynveiling

Fri Mar 3, 18:00 - Fri Mar 3, 22:00

Laerskool Unika Skoolsaal

ABOUT

 

Kom kuier saam met Unika Pre-Primêr vir ‘n heerlike aand met lekker kos, goeie geselskap en opwindende wyn wat opgeveil word. All kaartjies sluit in ‘n welkom drankie, heerlike kaasbord en vermaak vir die aand. Die doel van die wynveiling is om fondse in te samel vir ons swembad-opgraderingsprojek.


Onthou asseblief om jou eie drinkgoed, glase en kontant saam te bring. Hierdie funksie is slegs vir ouers.


Om deel te neem aan die wynveiling gaan jy ‘n bie nommer benodig, so onthou om te registreer met aankoms.


Betaling van wyn lotte gedurende die aand kan betaal word via EFT of Visa/Mastercard.


Ons sien verskriklik baie uit om jou by ons wynveiling te hê.

Baie dankie vir die deurgaande ondersteuning!




DIRECTIONS

Unika Pre-Primêr Wynveiling
Laerskool Unika Skoolsaal
Oak Ave & Abbot Rd, Robindale, Randburg, 2193
Get Directions