Bittereinder Live At Sowaar Bar

calendar
Sat Nov 20, 19:00 - Sun Nov 21, 00:00
location
Sowaar Bar

About

Sowaar Bar bied met trots aan... BITTEREINDER!


Dit gaan 'n klipharde aand wees met 'n paar surprise announcements wat nog kom!


Presale tickets beloop R80 online of R100 by die deur. Ons het ook 'n paar VIP tafels beskikbaar vir dié wat die show in gemak wil kyk, reg langs die stage!


VEILIGE PARKING

DRINK SPECIALS

GEEN ONDER 18'S

ROAR

Additional information

Age restriction No under 18s
Refund policy No refunds

Location

Bittereinder Live At Sowaar Bar
Sowaar Bar
Shop 1 Atterbury Boulevard, Atterbury Rd, Faerie Glen, Pretoria, 0043
Get Directions Get Directions

Organiser

Sowaar Bar

Follow

How can we help?