Bolla en Biebie Botha

Tue Nov 2, 19:30 - Thu Nov 4, 20:30

Hoogeind Manor, Somerset-Wes

ABOUT

Teater is Jaco van Wyk se passie en hy skryf toneelstukke in sy vryetyd. Sy nuutste poging is Bolla en Biebie Botha wat by die plaaslike amateur teater opgevoer word. Die repetisies het vir skreeusnaakse oomblikke en lagbuie gesorg. Nou beleef ons saam met Jaco en sy akteurs die spanning van die finale kleedrepetisie: Gerrit vergeet sy woorde. Anzel sukkel met die tango-passies. En hulle kan nie ophou lag nie - vir hulleself.

DIRECTIONS

Bolla en Biebie Botha
Hoogeind Manor, Somerset-Wes
88 Mondeor Rd, Somerset West, Cape Town, 7130
Get Directions