Digitale Graad 7 Program deur Johan Smith

calendar
Mon Nov 8, 19:00 - Wed Nov 10, 19:00
location
ZOOM

About

Nog 'n kans vir die Graad 7 program deur Johan Smith


Na vele navrae en versoek bied VitaAmp aan die begin van November weer die program aan waar Johan Smith jou kind voorberei vir hoërskool.


Johan gaan die reeks van drie sessies digitaal aanbied, wat dit toeganklik maak vir jongmense regoor Suid-Afrika. Die program word reeds by vele skole in Gauteng aangebied.


Die sessies sluit onder andere van die volgende tema's in: Verslawing, Identiteit, Tegnologie, Groepsdruk, Vriende, Depressie en Selfmoord.


Belangrike inligting:




  • R250 per persoon vir die reeks van 3 sessies.
  • Waar 'n groep leerders saam gaan kyk, moet elke kind individueel registreer. (Daarvolgens sal leerders toegelaat word op die ZOOM sessie).
  • Daar is slegs 100 plekke beskikbaar per reeks.
  • Daar is geweldige belangstelling, registreer dus betyds
  • Die ZOOM-skakels word 'n week voor die tyd gestuur aan alle geregistreerde eposadresse.
  • Die sessies is net tydens die ZOOM-geleentheid beskikbaar, daar is nie opnames beskikbaar nie.


Datums en Tye:




  • Daar is sleg een reeks in die vierde kwartaal
  • 8, 9 en 10 November
  • Sessies word vir 3 agtereenvolgende aande aangebied
  • Inkloktyd: 18:45 | Sessie: 19:00-20:00



Vir enige verdere navrae kontak gerus vir Berdine le Roux by [email protected]


Additional information

Age restriction Family friendly
Refund policy Refunds allowed (view policy)

Organiser

How can we help?