VALIANT SWART en die Duisend Myl Blues Band
Wed Nov 17, 19:00 - Wed Nov 17, 22:00
jarr bar
ABOUT
Valiant en die Duisend Myl Blues Band kom maak weer n Rock n Roll draai by die Jarr.
Vir die van julle wat die vorige vertoning bygewoon het sal weet dat dit n aand vol pret was!!
Maak seker jy loop nie die een mis nie!
Die verwante Covid-19 regulasies word nagekom asook geen masker geen toegang.
DIRECTIONS
VALIANT SWART en die Duisend Myl Blues Band
jarr bar
102 Ripley St, Weavind Park, Pretoria, 0184
Get Directions