Spoegwolf Live by Warm Karoo, Bloemfontein

Sun Nov 21, 12:00 - Sun Nov 21, 17:00

Warm Karoo Bloemfontein

ABOUT

Spoegwolf is terug by Warm Karoo in Bloemfontein na die vrystelling van Silwer!


Sondag 21 November 2021.


Hekke maak 12uur oop en die hoof show sal 4pm begin.


Alle ouderdomme welkom en kinders onder 5 kan gratis inkom.


Daar is lekker kos by die Wark Karoo Kitchen en wyn deur Spier beskikbaar.


Plek is beperk.

Sien julle daar.

SPOTIFY

DIRECTIONS

Spoegwolf Live by Warm Karoo, Bloemfontein
Warm Karoo Bloemfontein
16, Du Preez St, Spitskop Small Holdings, Bloemfontein, 9301
Get Directions