Allegretto FAK Toneelfees FINAAL 2021

calendar
Sat Oct 2, 16:00 - Sat Oct 2, 22:00
location
Allegretto FAK Toneelfees FINAAL 2021

About

Die verhoog is 'n ontsnapping, die verhoog is 'n tuiste, die verhoog is vir hierdie TOP VYF 'n uitdaging wat hulle aanval met alles in hulle. Moet nie hierdie produksies misloop nie. Die beste van die beste tienertonele! #fakfinaal2021

Ons finaliste is

Hoërskool Noordheuwel met Movies vir Ava

Helpmekaar Kollege met Vlieërs

Hoërskool Hugenote met Ademtog

Hoërskool Noordheuwel met Vier Vingers

Hoërskool Hugenote met Jy.Vrou


Additional information

Age restriction Family friendly
Refund policy No refunds

Location

Allegretto FAK Toneelfees FINAAL 2021
Allegretto FAK Toneelfees FINAAL 2021
Eeufees Rd, Groenkloof 358-Jr, Pretoria, 0027
Get Directions Get Directions

Organiser

How can we help?