Bernice West & Rooksein LIVE in Stellenbosch

Tue Dec 28, 17:00 - Tue Dec 28, 22:00

The Daisy Jones, Summerhill Wines, R44, Stellenbosch

ABOUT

UPDATE: Bernice West het die Woe 6 Oktober show uitgestel tot Dinsdag 28 Desember sodat sy saam Rooksein kan optree by die venue in die fees seisoen.


---------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Stellenbosch, Bernice West is oppad terug, vir ‘one night only’ kom jam sy by The Daisy Jones Bar at OMG!

Neon Dreams, die Kanadese pop duo, het vroeër die jaar vir Bernice gevra om met hulle daai einste verhoog te deel maar die keer is sy hier met haar eie live show.


Kom ervaar ‘n aand van authenticity, original songs en lekker vibes met een van die grootste hits in jou taal, Sonop-Blom.


Sien julle Dinsdag 28 Desember by the one and only - Daisy Jones Bar at OMG.

Deure maak 17:00 oop. Show begin 19:00


Kaartjies R150 aanlyn | R170 by die deur.

Heerlike pizzas, nachos en chips asook 'n fully stocked bar beskikbaar by die venue.



First-come-first-served on seating so come early. No mask, no entry.

If you need to request a refund please email [email protected] or contact Quicket support on 021 424 9308 | [email protected]

DIRECTIONS

Bernice West & Rooksein LIVE in Stellenbosch
The Daisy Jones, Summerhill Wines, R44, Stellenbosch
33°52'57. 18°50'49, 6 8th Ave, Stellenbosch, 7615
Get Directions