My Way - Hilton 'Mandela' Andries

calendar
Sat Oct 2, 17:00 - Sat Oct 2, 19:00
location
Upstage Lounge, Drostdy Theater

About

Hierdie Hilton 'Mandela' Andries show, gaan oor Hilton wat die lewe My Way aanpak...


"My way mag dalk nie jou way wees nie wat ons albei outomaties uniek maak. So die show is about celebrating memories, celebrating life and authentic self.

 

Die idee is ook om al die klippe wat jou kant toe kom met oop arms aanvaar en nie terug gooi, maar daai klippe te vat en 'n brug te bou.

 

So jou way is jou way so die show doen ek My Way... Met songs van Marthie Hauptfleisch, Tom Jones, Frank Sinatra en natuurlik my oorspronklike liedjie en latest single More Sal die Son Weer Skyn."

Additional information

Age restriction No under 16s
Refund policy No refunds

Location

My Way - Hilton 'Mandela' Andries
Upstage Lounge, Drostdy Theater
Alexander St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600
Get Directions Get Directions

Organiser

How can we help?