Family friendly

Mel Botes - DOMINOES

Fri Oct 22, 19:00 - Fri Oct 22, 21:00

Centurion Theatre

ABOUT

Met bekroonde liedjies soos "Katryn" en 'n klomp liedjieskrywer van die jaar toekennings sedert die begin van sy loopbaan in 2001, het Mel Botes homself gevestig as een van Suid-Afrika se legendariese kunstenaars.


Met DOMINOES, wys hy sy bemeestering van die kitaar met liedjies van onder andere Pink Floyd, Dire Straits, JJ Cale, Eric Clapton, Bob Dylan en Leonard Cohen. Mel speel ook verskeie liedere van sy nuwe Afrikaanse album getiteld "Welkom in die Wilde Weste (WWW)' wat vroeer die jaar uitgereik en bekendgestel is.


'n Vertoning vir die liefhebbers van die ou classics en nuwe siel-rock liedjies. EEN OM NIE TE MIS NIE!


Mel Botes vertoon by die Centurion Teater as deel van 'Legendes-Maand'!


Die Kelder, net onder die teater, is ook oop vir drankies. Drankies kan binne die teater geneem en geniet word.

DIRECTIONS

Mel Botes - DOMINOES
Centurion Theatre
123 Amkor Rd, Lyttelton Manor, Centurion, 0157
Get Directions