Family friendly

Lollapot in samewerking met De Aar Motors bied aan BUSTER EN BELLA

Fri Oct 29, 17:00 - Fri Oct 29, 22:00

Laerskool De Aar

ABOUT

Lollapot, in samewerking met De Aar Motors, bied aan BUSTER & BELLA!


Kan julle glo dat 2021 alweer amper op ‘n einde is? En ons kinders, ons hart se punte, het ‘n wonderlike wegbreek, lekker lag, super dag nodig. 


MOET DIT NIE MISLOOP NIE! 

Bella & Buster, Vrydag 29 Oktober 2021. Hekke open 17.00; Laerskool De Aar – Buitelig vertoning


Toeskouers kan piekniek kombers of ‘n kampstoel bring. Daar sal uitgemerkte areas wees vir piekniek komberse en ‘n aparte area vir kampstoele. 


12mde – 12 jr: R80 pp

12 jr + : R120pp


Heerlike verversings, knuppel dik eet kos & lafenis water, koeldrank ensovoorts, sal verkoop word op die perseel (respekteer asb ons beleid om nie enige eie piekniek kos / drank op die perseel te bring nie)


Buster & Bella stalletjie sal van hulle produkte, asook ‘n foto saam met jou / jou kind te koop aanbied. 


Geen masker, geen toelating. 

Streng covid 19 protokol geld.