Transpirant: In Werking

calendar
Sun Jan 23, 16:00 - Mon Jan 24, 20:00
location
Dunkelder - 63 Kent Avenue, Dunkeld

About

Schalk Bezuidenhout en Bennie Fourie werk aan 'n nuwe show en hulle het JOU hulp nodig. Betaal R60 (komaan, dis niks) en kom wys vir Schalk en Bennie deur jou lag of gebrek daaraan of hulle actually iets hier beet het. Hierdie is 'n show in wording so moet asseblief niks verwag nie. Soos in niks. Maar daar is wyn.

Additional information

Refund policy No refunds

Location

Transpirant: In Werking
Dunkelder - 63 Kent Avenue, Dunkeld
63 Kent Rd, Dunkeld, Randburg, 2196
Get Directions Get Directions

Organiser

How can we help?