Welgelegen Opskop saam Dewald Dippenaar
Sat Feb 27, 18:30 - Sat Feb 27, 23:00
Welgelegen Cherry Estate
ABOUT
Welgelegen Opskop saam Dewald Dippenaar
Welgelegen Cherry Estate bied ‘n onvergeetlike aand saam Dewald Dippenaar aan op 27 Februarie 2016 om 18:30. Welgelegen is geleë op ‘n kersie- en appelplaas in die Oos-Vrystaat 16km van Fouriesburg en 40km vanaf Clarens. Kaartjies beskikbaar teen R200 per persoon en sluit 'n heerlike twee gang maaltyd in. Kontant kroeg beskikbaar asook Fuel Breweries Craft Biere.
Slegs 200 kaartjies is beskikbaar, moenie hierdie kuier misloop nie.
Luukse bed en ontbyt akkommodasie vir 61 gaste is beskikbaar op die plaas teen R450 per persoon per nag.