Family friendly

Gian Groen

Fri Sep 24, 17:00 - Fri Sep 24, 18:00

Oyster Kaya

ABOUT

Kom vier Erfnisdag saam Gian Groen!


Alles sal ok wees


moenie worry nie, alles sal ok wees

iemand het dit iewers in die sterre op gelees

moenie worry nie alles sal cool wees

die kommer tuimel en vrees gee die gees en

alles sal ok wees


Vier Seisoene Kind


vier seisoene kind, met die winter in jou oë

waar het ek jou verloor

vier seisoene kind, met die liefde in jou palm

kyk jou oseaan is kalm

vier seisoene kind, vier seisoene kind

stuur my nog ‘n poskaart met die wind


Kom geniet 'n middag saam Gian Groen. Bring 'n mandjie met jou lekkerste wyn!

DIRECTIONS

Gian Groen
Oyster Kaya
55 Mossel St, Oyster Bay
Get Directions