Family friendly

Jannie du Toit: beSTEMmings (Kunstefees in die Kleine)

Sat Oct 30, 19:00 - Sat Oct 30, 21:00

Centurion Theatre

ABOUT

 beSTEMmings


Tjello: Susan Mouton

Klavier: Chanie Jonker

Tromme: Theuns Botha


Dit is die vlagskip-produksie vir sy halfeeu-viering en Jannie sing Afrikaanse liedjies wat hy êrens oor die afgelope vyf dekades opgeneem het: sy eie liedjies en dié van sy vriende. Enkele hiervan is Die Eggo van jou oë (Gisela de Villiers), Victoriabaai (Lucas Maree) en Karoonag (Coenie de Villiers). Jannie se eie liedjies wat in die program ingesluit is, strek vanaf die sewentigerjare tot liedjies wat hy onlangs geskryf het.


DIRECTIONS

Jannie du Toit: beSTEMmings (Kunstefees in die Kleine)
Centurion Theatre
123 Amkor Rd, Lyttelton Manor, Centurion, 0157
Get Directions