Family friendly

Jannie du toit: Die Maan deur 'n gaatjie in die nag (Kunstefees in die Kleine)

Fri Oct 29, 19:00 - Fri Oct 29, 20:30

Centurion Theatre

ABOUT

DIE MAAN DEUR ’n GAATJIE IN DIE NAG –  met Marie Tredoux se liedjies


Klavier: Chanie Jonker

Fluit: Annelie du Plessis-Hoberg


Marie Tredoux – ’n legende op Jacobsbaai aan die Weskus en ’n jarelange vriendin van Jannie – word in September 2021 twee-en-negentig en sy “maak” steeds liedjies. Sy skryf oor dinge wat die hart raak, oor die prentjiemooi Jacobsbaai, oor vriendskapsbande en oor die mense van die Weskus. Marie het juwele in die hoogste tradisie van die kleinkuns geskep en haar vriend Dana Snyman het die bindingsteks vir die aanbieding geskryf. 

DIRECTIONS

Jannie du toit: Die Maan deur 'n gaatjie in die nag (Kunstefees in die Kleine)
Centurion Theatre
123 Amkor Rd, Lyttelton Manor, Centurion, 0157
Get Directions