Kelder-Klanke (met Wyn)
Wed Sep 15, 18:30 - Wed Sep 15, 21:00
Die Kelder (Centurion Teater)
ABOUT
Wyn en Akoestiese Vermaak? Dis mos altyd 'n definitiewe JA!
Die Centurion Teater, in samewerking met Slanghoek wyne, bied 'n spesiale aand vol heerlike wyn-proe, proe-platters en akoestiese vermaak in ons eie, intieme DIE KELDER, net onder die Centurion Teater.
Kaartjies sluit in (per persoon): Verskeie wyne vir proe en 'n individuele proe-platter met heerlike peuselhappies op wat by elke wyn pas. Saam met die wyn, vermaak ons jou ore met soet, rooi, blou en wit akoestiese musiek. Kom geniet 'n aand in die Kelder en verbeel jou jy is in die Kaap.
(Beperkte Sitplekke beskikbaar)