FREE OPTIONS

FATMAN - KOM GOOI NOG 'N VUIL COKE

Fri Oct 1, 18:00 - Fri Oct 1, 19:00

Bethlehem Gholf & Country Klub

ABOUT

Die bekende sanger FATMAN tree op by Bethlehem Golfklub


PLEK: BETHLEHEM GHOLF & COUNTRY KLUB

DATUM: 1 Oktober 2021

TYD: 18H00, vertoning begin om 19H00

KOSTES: R150.00 vir volwassenes

R100.00 vir skoliere

GRATIS vir voorskoolse kinders


Kontant kroeg is beskikbaar en daar sal bykosse wees vir die bring en braai. Bring net jou vleis en gesin en geniet die aand saam ons.

Daar sal vleispakkies ook te koop wees die aand.


DIRECTIONS

FATMAN - KOM GOOI NOG 'N VUIL COKE
Bethlehem Gholf & Country Klub
1 Gholf St, Bethlehem, 9701
Get Directions