Family friendly

Spoegwolf Album Launch Braai

Sat Sep 11, 16:00 - Sat Sep 11, 22:00

Bergrivier Breweries

ABOUT

Spoegwolf hou 'n eksklusiewe album launch braai by Bergrivier Breweries in die Paarl.


Dit sal 'n semi-akoestiewe optrede deur die band wees, 'n gourmet braai deur chef Moskou, lekker vars craft bier en 'n intieme saam kuier.


Saterdag 11 September 2021

Deure maak 15:00 oop, ete rondom 18:00 en show rondom 19:00.


Kaartjie sluit toegang, ete en gratis craft bier in (while stocks lasts). Daar sal ook 'n kroeg beskikbaar wees vir ander drankies.


Kaartjies is baie beperk!!


Sien julle daar.

SPOTIFY

DIRECTIONS

Spoegwolf Album Launch Braai
Bergrivier Breweries
1, 36 Westhoven, Groenvlei, Paarl, 7646
Get Directions