Family friendly

Graad 12 Differensiasie

Sat Aug 21, 09:00 - Sat Aug 21, 11:00

Online

ABOUT

In hierdie werkswinkel werk ons deur ou vraestelle vrae wat handel oor differensiasie.

Ons doen die afgeleide vanuit eerste beginsel, die afgeleide deur differensiasie reels,

die derde graadse funksie en die toepassing van differensiasie.