Spoegwolf Silwer Launch Ete
Family friendly
Thu Sep 2, 18:00 - Fri Sep 3, 23:00
Vula Food Shack
About
Eksklusiewe, semi-akoestiese optrede, saam kuier en 'n eerste luister-sessie van ons nuwe album, Silwer. Ons sal deur die album praat en die stories agter die songs en recordings deel.
Twee aande:
Donderdag 2 September en Vrydag 3 September
Kaartjies is baie beperk!
Vir die eerste keer ooit gaan Spoegwolf 'n partytjie hou.
Dress Code: Sharp as possible.
Deure maak 18:00 oop
Kaartjie sluit ete en 'n bottel wyn in (keuse tussen Chenin Blanc of Pinotage), of nie-alkoholiese alternatief. Dan ook 'n wynproe en 'n lekker kuier met 'n groep mense wat van musiek hou.
Additional information
Age restriction | Family friendly |
Refund policy | No refunds |
Location
Spoegwolf Silwer Launch Ete
Vula Food Shack
Nieuw Muckleneuk, Pretoria, 0181
Get Directions
Get Directions
Organiser
Spoegwolf2