No under 13s

OUMA SARIE - It Wasn't Matter 2

Sun Dec 26, 19:00 - Fri Dec 31, 00:00

Event is online

ABOUT

Ouma Sarie, beter bekend as die Original Karoo Diva. 'n Eg no-nonsense karoo vrou wat alles se net soos dit is en net soos sy wil. Ouma Sarie is 'n geliefkose sosiale media karakter wat gespeel word deur plaaslike komediant en akteur, Moses Williams. Die karakter spreek verskeie kwessies aan en haar eie opinie daaroor lewer. Sy is baie bekend vir haar come-back lines onder andere. It wasn't matter, Nee wag jong, My donner en ook haar gunstelling gospel song "Bless Me Oh Lord"wat sy gereeld sing. Dit natuurlik is altyd die stilte voor enige Ouma Sarie storm.


Ouma Sarie is weer terug met meer aksie, meer stry en baklei en natuurlik meer moeilikheid in die opvolg Part 2 van die It Wasn't Matter produksie.