Family friendly

Skryf met Danie

Wed Jun 16, 16:00 - Wed Dec 29, 16:00

Event is online

ABOUT

Neem deel aan Danie du Toit, die liedjieskrywer van Spoegwolf, se eerste aanlyn-les oor liedjieskryf.


Ingesluit met die R3000 kaartjie is twee one-on-one sessies waar Danie saam met jou aan jou song sal werk!


Dan is daar ook drie gesprekke wat jy kan kyk hier op Quicket.


Hoe werk dit?


  1. Koop jou kaartjie hier (as jy dit nie kan bekostig nie - sal daar 5 beurse beskikbaar wees - stuur asseblief 'n e-pos na [email protected] as jy meer wil weet daaroor).
  2. Op jou kaartjie sal die details wees waarop jy die one-on-one sessies kan book.
  3. Jy sal met hierdie kaartjie ook die drie aanlyn-gesprekke kan kyk!


Wat om te verwag met die aanlyn-gesprekke?


Danie praat oor hoe hy werk met woorde.


Dan is daar 'n gesprek oor die orkes en die opname.


Daar is ook iets baie cool in die derde video: Danie skryf 'n song binne twintig minute op kamera!