Spoegwolf by Warm Karoo, Bloemfontein

calendar
Sun Aug 15, 10:00 - Sun Aug 22, 20:00
location
Warm Karoo

About

VERTONING MOET OPGEDEEL WORD OOR TWEE NAWEKE AUGUSTUS.

INDIEN DIE 22ste AUGUSTUS JOU PAS, KAN JY JOU KAARTJIE SKUIF NA DAARDIE SONDAG.


Sondag 15 Augustus + 22 Augustus 2021


Live by Warm Karoo vir vier intieme buitelug vertonings, een vroeg- en een laatmiddag op 15 Aug en een vroeg- en een laatmiddag op 22 Aug.


Oggend Vertoning: 12:00 (Hekke maak 10:00 oop en almal moet 14:00 uit wees)

Middag Vertoning: 16:00 (Hekke maak 14:00 oop).


Beperkte kaartjies beskikbaar.


Lekker kos en drinkgoed te koop by die Warm Karoo Kombuis.

(Geen eie kos of drank word toegelaat nie).


Bring eie piekniek kombers of stoel.

Alle ouderdomme welkom.

Kinders onder 5 gratis.

Additional information

Age restriction Family friendly
Refund policy No refunds

Location

Spoegwolf by Warm Karoo, Bloemfontein
Warm Karoo
16, Du Preez St, Spitskop Small Holdings, Bloemfontein, 9301
Get Directions Get Directions

Organiser

How can we help?