Joshua na die Reën | Kapstadt Brauhaus Langebaan

Postponed

Kapstadt Brauhaus Langebaan

ABOUT

Musikant en liedjieskrywer Joshua na die Reën is te sien by Kapstadt Brauhaus Langebaan Dinsdag, 6 Julie om 19:00


"Dit is vir my 'n lekker vooruitsig om vir die eerste keer in die Weskus te kom optree, dit is van ek 'n klein seuntjie was 'n plek wat na aan my pa se hart is, en daarom ook n diep sentiment by my. 


Ek bring my kitaarspeler Heinrich Berner saam, en ek sien uit om my stories en musiek met julle te kom deel!"



DIRECTIONS

Joshua na die Reën | Kapstadt Brauhaus Langebaan
Kapstadt Brauhaus Langebaan
1 Mykonos Access Rd, Mykonos, Langebaan, 7357
Get Directions