FREE OPTIONS

Oggenddiens 27 Junie 2021 10:00

Sun Jun 27, 10:00 - Sun Jun 27, 11:00

NG Tygerpoort Kerkgebou

ABOUT

NG Tygerpoort se erediens volg streng COVID-19 Regulasies:


  • Dra asseblief jou masker tydens die hele erediens.
  • Moet asseblief nie 'n erediens bywoon as jy simptomaties is nie.
  • Sit asseblief op die aangeduide sitplekke en handhaaf ten alle tye fisiese distansiëring.


Ons versoek asseblief dat indien jy bespreek jy die erediens sal bywoon (tensy jy intussen siek geword het). Indien jy nie opdaag nie, ontneem jy iemand anders die geleentheid om ‘n erediens te kon bywoon.


Daar is steeds kleuterkerk tydens die erediens vir voorskoolse kinders. Hulle woon die eerste deel van die erediens by en verlaat dan die gebou vir kinderkerk in 'n aparte lokaal. Dit is dus nie nodig om vir hierdie kleuters 'n eredienssitplek te bespreek nie.


Ons waardeer almal se samewerking!

DIRECTIONS

Oggenddiens 27 Junie 2021 10:00
NG Tygerpoort Kerkgebou
51 Henry Rd, Shere, 0084
Get Directions