FREE OPTIONS

Aanddiens 20 Junie 2021 17:30

Sun Jun 20, 17:30 - Sun Jun 20, 18:30

NG Tygerpoort Kerkgebou

ABOUT

NG Tygerpoort se erediens volg streng COVID-19 Regulasies:


  • Dra asseblief jou masker tydens die hele erediens.
  • Moet asseblief nie 'n erediens bywoon as jy simptomaties is nie.
  • Sit asseblief op die aangeduide sitplekke en handhaaf ten alle tye fisiese distansiëring.


Ons versoek asseblief dat indien jy bespreek jy die erediens sal bywoon (tensy jy intussen siek geword het). Indien jy nie opdaag nie, ontneem jy iemand anders die geleentheid om ‘n erediens te kon bywoon.


Let asseblief daarop dat Tiener groeigroepe na die erediens soos altyd plaasvind.


Ons waardeer almal se samewerking!

DIRECTIONS

Aanddiens 20 Junie 2021 17:30
NG Tygerpoort Kerkgebou
51 Henry Rd, Shere, 0084
Get Directions