Mathys Roets LIVE in Pretoria (Vadersdag Vertoning)

calendar
Sun Jun 20, 14:00 - Sun Jun 20, 17:00
location
JARR Bar and Restaurant

About

Ons nooi U hartelik uit om saam ons 'n heerlike Vadersdag-middag te vier met 'n optrede deur die legendariese Mathys Roets!


Bederf jou Pa met 'n paar kaartjies, en koop vir hom 'n drankie (kraakvars van ons bierkrane), en as die honger knyp, ons beroemde pizzas sal jou smaakknoppies laat dans.


Plek is beperk, maar gelukkig kan jy jou kaartjie onmiddelik aanlyn bespreek by Quicket (of kliek die "Tickets" skakel). Ons stel voor jy kry dit so gou as moontlik, want voor jy jou oë uitvee is hulle klaar!


KENNISGEWING: COVID-19 regulasies in plek, geen masker = geen toegang.




Additional information

Refund policy No refunds

Location

Mathys Roets LIVE in Pretoria (Vadersdag Vertoning)
JARR Bar and Restaurant
102 Ripley St, Weavind Park, Pretoria, 0184
Get Directions Get Directions

Organiser

How can we help?