Danie Reënwolf: 'STERREVAL' Bekendstelling by Drum, Stellenbosch

Tue May 25, 19:00 - Tue May 25, 22:00

Drum Restaurant, Stellenbosch

ABOUT

Met songs, stories en ’n vers of twee, stel Danie du Toit sy tweede digbundel bekend by die Drum Restaurant, Stellenbosch. Dis ’n storm van vuurvliegies, klanke en hardop-gedagtes oor die liedjies wat Danie du Toit al vir amper ’n dekade sing. Sy nuwe digbundel ’Sterreval' sal ook beskikbaar wees en die Kaartjie sluit 'n hamburger in!

DIRECTIONS

Danie Reënwolf: 'STERREVAL' Bekendstelling by Drum, Stellenbosch
Drum Restaurant, Stellenbosch
Drum Restaurant, Second Floor of Black Horse Centre Corner of Dorp Street and, Mark St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600
Get Directions