Piekniek oppie Plaas

Sat Jul 31, 10:00 - Sat Jul 31, 17:00

Oppie Plaas Venue

ABOUT

Coffee Snobs hou 'n Piekniekkonsert by die pragtige Oppie Plaas Venue, Waboomskraal.


Datum: 22 Mei 2021

Program:

10:00 Die feestelike dag skop om 10am af! Kos sal dan al beskikbaar wees om bestel te word.

Gin tastings in die saal ( werk op ‘n koepon basis) Daar word ‘n komplimentere tasting ingesluit by die prys van die kaartjie. As gaste dan nog gin wil drink betaal hulle daarvoor.

13:00 – 14:45 live entertainment deur Coffee Snobs

14:45 – 16:30 Almal kuier saam op die grasperk en kos verkope sal tot 16:30 beskikbaar wees.


Gaste moet asb eie komberse en stoele saambring, geen kos of drank mag ingebring word nie.

Vir enige navrae kontak: 082 300 0971 of [email protected]

-         Kos & drank verkope: Kos word op ‘n take-away basis gedoen. Daar is ‘n “fully stocked” kontant kroeg beskikbaar met kaart fasiliteite.

-         Toegang beheer: Jou kaartjie gee jou toegang vir die dag. Daarmee saam sal gaste dan die “Gin koepons” ontvang.

-         COVID maatreels: Gaste moet hul maskers dra wanneer hulle iets bestel of na die gin tastings toe gaan. Indien hulle iets drink of eet of sosiale afstand handhaaf kan hulle die maskers afhaal tydens die show. Gaste sal ook moet inteken en temperatuur moet geneem word.

-         Moontlikheid van reen: Indien dit sou reen, sal ons dit eerder aanskuif as afstel na die volgende beskikbare datum, om steeds die piekniek en konsert in die tuin te hou!

DIRECTIONS

Piekniek oppie Plaas
Oppie Plaas Venue
Garden Route Waboomskraal, George, 6529
Get Directions