Juan Boucher LIVE by Biekie Bos, Meyerton

calendar
Fri Jun 25, 19:00 - Fri Jun 25, 22:00
location
Biekie Bos, Meyerton

About

Juan Boucher kom tree op in Meyerton vir een aand by Biekie Bos! Hy kom deel van sy nuutse musiek vanaf sy agste solo album 'Gewigloos' assook ou bekende treffers soos 'Gebore om by jou te wees' , 'In jou Wolk' en 'Whiskey en Jy'. Datum: Vrydag 25 Junie 2021. Kaartjies beskikbaar op Quicket: R150 (VIP) // R120 (General). 'No mask, No entry' en Covid-19 regulasies sal nagekom word.

Additional information

Age restriction Family friendly
Refund policy Refunds allowed (view policy)

Location

Juan Boucher LIVE by Biekie Bos, Meyerton
Biekie Bos, Meyerton
41 Donald Rd, Glen Donald AH, Meyerton, 1929
Get Directions Get Directions

Organiser

How can we help?