Family friendly

Digitale Graad 7 Program deur Johan Smith || DONDERDAG-REEKS

Thu Aug 19, 19:00 - Thu Sep 2, 20:00

Event is online

ABOUT

Hier is jou kans om jou kind in te skryf!


Johan Smith gaan in die derde en vierde kwartaal van 2021 'n program wat spesiaal ontwikkel is om Graad 7's voor te berei vir hul hoërskooljare, aanbied.


Johan gaan die reeks van drie sessies digitaal aanbied, wat dit toeganklik maak vir jongmense regoor Suid-Afrika. Die program word reeds by vele skole in Gauteng aangebied.



Belangrike inligting:



  • R250 per persoon vir die reeks van 3 sessies.
  • Waar 'n groep leerders saam gaan kyk, moet elke kind individueel registreer. (Daarvolgens sal leerders toegelaat word op die ZOOM sessie).
  • Daar is slegs 100 plekke beskikbaar per reeks.
  • Daar is geweldige belangstelling, registreet dus betyds
  • Die ZOOM-skakels word 'n week voor die tyd gestuur aan alle geregistreerde eposadresse.


Datums en Tye:




  • Daar gaan 'n Woensdag-reeks en 'n Donderdag-reeks aangebied word. 
  • Jy kan slegs deelneem aan die Woensdag-reeks OF die Donderdag-reeks.
  • Sessies word vir 3 agtereenvolgende weke aangebied
  • Inkloktyd: 18:45 | Sessie: 19:00-20:00



Donderdag-Reeks:

19 Augustus

26 Augustus

2 September


Vir enige verdere navrae kontak gerus vir Berdine le Roux by [email protected]