Orrel-en Vioolkonsert saam Ockie Vermeulen en Lizelle Le Roux

calendar
Sun May 23, 14:00 - Sun May 23, 15:00
location
NG Elarduspark

About

Kom geniet 'n heerlike Sondagmiddag Orrel-en Vioolkonsert saam met Ockie Vermeulen en Lizelle Le Roux.


Hulle is van ons land se heel beste musikante!


Die vertoning begin 14:00 in die kerkgebou en daar sal na die tyd koffie/tee en koek te koop wees, sodat ons lekker saam kan kuier.


Additional information

Age restriction Family friendly
Refund policy Refunds allowed (view policy)

Location

Orrel-en Vioolkonsert saam Ockie Vermeulen en Lizelle Le Roux
NG Elarduspark
547 Frelon St, Elardus Park, Pretoria, 0047
Get Directions Get Directions

Organiser

How can we help?